top of page
Search

Nuwe Ek!!

  • Writer: Think Outside The Box
    Think Outside The Box
  • Aug 19, 2021
  • 1 min read

'n Nuwe Begin!!


Dis nou die tyd om op te tree. Dis nooit te laat om iets te doen nie - Carl Sandburg.


Wat sien jy wanneer jy in die spieël kyk?

Dadelik zoem jy in, en sien jou foute raak.


Het jy jouself al ooit gevra hoe God jou sien?

In Sy oë is daar net trots en liefde vir sy handewerk. Psalm 139 sê dat God elkeen van ons met groot sorg wonderbaarlik geskep het en dat Hy Sy meesterstuk koester.


VIND HOOP - Hy Sien jou anders!!



Gryp die lewe aan , maak nie saak hoe jy lyk nie. Kyk na jouself deur God se oë en Fokus op jou Geluk!!


'n Nuwe Ek in 30 Dae!








 
 
 

Comments


Post: Blog2_Post

082 300 9096

Subscribe Form

Thanks for submitting!

©2021 by Think Outside The Box. Proudly created with Wix.com

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn
bottom of page