top of page
Search

Spreek Lewe oor jouself

  • Writer: Think Outside The Box
    Think Outside The Box
  • Aug 30, 2021
  • 1 min read

* Jy is goed genoeg!

* Jy moet jouself liefhe en mooi oppas!

* God sal voorsien!

* God het net goeie dinge in stoor vir jou!

* Jy is wonderlik geskape!

* Jy is baie meer werd as mossies!

* Jy is mooi!

* Moenie worry nie God is in beheer!

* Jy is nie alleen nie!

* Jy is uniek!

* Jesus het jou lief!

* Jy het 'n amazing toekoms!

* Jy is beeldskoon!

* Jou sondes is vergewe!





 
 
 

Comments


Post: Blog2_Post

082 300 9096

Subscribe Form

Thanks for submitting!

©2021 by Think Outside The Box. Proudly created with Wix.com

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn
bottom of page