Verlig daaglikse Spanning
- Think Outside The Box
- Oct 11, 2021
- 1 min read

Verlig Daaglikse Spanning
*Haal asem
*Oefen Dankbaarheid - Fokus op dinge en persone waarvoor jy dankbaar is
*Gaan stap
*Luister na rustige musiek
*Skryf neer wat jou gespanne maak
*Fokus op die positiewe dinge en mense om jou
Bring die kind weer binne jou uit. Wees kreatief!!
Dink buite jou 'boks'!
LAG MEER!
EET ROOMYS!
SING IN DIE STORT!
KYK VIR DIE WOLKE!
DROOM!!!
Comments