top of page
Search
  • Writer's pictureThink Outside The Box

Word meer soos jy!

Paulus se in Korintiërs dat ons God na liggaam en gees moet verheerlik. Ons moet dus nie net uiterlik fiks wees nie, maar ook innerlik.


Wat beteken dit om geestelik fiks te wees?

Om in 'n gesonde verhouding met God te staan en in pas met Hom te leef, sodat Hy jou lewe regeer.


Die geestelike oefenprogram kan help:

*Knie - oefening: Bid gedurig

*Arm oefening: Reik uit na ander

*Asemhalingsoefening: Loof die Here

*Ontspannings oefening: Le jou probleme voor God se voete neer


Jy is kosbaar omdat jy asemhaal, omdat jy lewe en omdat jy hier is!!



8 views0 comments

Recent Posts

See All
Post: Blog2_Post
bottom of page